Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 16:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Jehovah laat alles tot sy voorneme bydra,

      selfs die goddeloses op die dag van rampspoed.+

  • Daniël 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het Nebukadneʹsar so kwaad geword vir Sadrag, Mesag en Abedneʹgo dat sy gesindheid* teenoor hulle verander het. En hy het beveel dat die oond sewe keer warmer as gewoonlik gemaak moet word.

  • Daniël 3:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Nebukadneʹsar het toe gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur en sy knegte gered het. Hulle het op hom vertrou en het geweier om die koning se bevel te gehoorsaam. Hulle was bereid om te sterf eerder as om enige ander god as hulle eie God te dien en te aanbid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel