Eksodus 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe Farao nader kom, het die Israeliete gesien dat die Egiptenare hulle agternasit. Die Israeliete het baie bang geword en tot Jehovah begin roep.+ Eksodus 14:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien hoe Jehovah julle vandag sal red.+ Want die Egiptenare wat julle vandag sien, sal julle nooit ooit weer sien nie.+ Psalm 91:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+ Ek sal met hom wees in moeilike tye.+ Ek sal hom red en hom verheerlik.
10 Toe Farao nader kom, het die Israeliete gesien dat die Egiptenare hulle agternasit. Die Israeliete het baie bang geword en tot Jehovah begin roep.+
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien hoe Jehovah julle vandag sal red.+ Want die Egiptenare wat julle vandag sien, sal julle nooit ooit weer sien nie.+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+ Ek sal met hom wees in moeilike tye.+ Ek sal hom red en hom verheerlik.