Levitikus 26:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 En ek sal dink aan my verbond met Jakob+ en aan my verbond met Isak,+ en ek sal dink aan my verbond met Abraham,+ en ek sal dink aan die land. Joël 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Dan sal Jehovah ywerig wees vir sy land,en hy sal medelye* betoon aan sy volk.+
42 En ek sal dink aan my verbond met Jakob+ en aan my verbond met Isak,+ en ek sal dink aan my verbond met Abraham,+ en ek sal dink aan die land.