Psalm 103:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy sal nie vir altyd foutvind+of vir ewig ’n wrok koester nie.+ Jesaja 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In daardie dag sal jy beslis sê: “Ek dank u, Jehovah,want hoewel u vir my kwaad was,het u woede geleidelik bedaar, en u het my vertroos.+
12 In daardie dag sal jy beslis sê: “Ek dank u, Jehovah,want hoewel u vir my kwaad was,het u woede geleidelik bedaar, en u het my vertroos.+