Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+ Jakobus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+
17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+