Psalm 25:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My God, ek vertrou op u.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie.+ Moenie toelaat dat my vyande lekker kry as gevolg van my rampspoed nie.+ Psalm 35:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Moenie toelaat dat dié wat sonder rede my vyande is, lekker kry as gevolg van my rampspoed nie. Moenie toelaat dat dié wat my sonder rede haat,+ hulle oë met slegte bedoelings knip nie.+
2 My God, ek vertrou op u.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie.+ Moenie toelaat dat my vyande lekker kry as gevolg van my rampspoed nie.+
19 Moenie toelaat dat dié wat sonder rede my vyande is, lekker kry as gevolg van my rampspoed nie. Moenie toelaat dat dié wat my sonder rede haat,+ hulle oë met slegte bedoelings knip nie.+