Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Onderrig my in u weg, o Jehovah.+

      Lei my op die pad van regverdigheid as gevolg van my vyande.

  • Psalm 119:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 O Jehovah, leer my+ die weg van u wetsvoorskrifte,

      dan sal ek dit tot die einde toe volg.+

  • Psalm 143:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Laat my u lojale liefde in die oggend hoor,

      want ek vertrou op u.

      Maak aan my die weg bekend wat ek moet volg,+

      want ek rig my tot u.

  • Jesaja 54:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En al jou kinders* sal deur Jehovah geleer word,+

      en jou kinders* sal groot vrede geniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel