Job 14:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 As ’n man sterf, kan hy weer lewe?+ Al die dae wat vir my vasgestel is,* sal ek wag,totdat my verligting kom.+ Psalm 115:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die dooies loof Jah nie,+en ook nie dié wat in die stilte van die dood* afgaan nie.+ Jesaja 38:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Want die Graf* kan u nie prys nie.+ Die dood kan u nie loof nie.+ Dié wat in die graf afgaan, kan nie hoop op u getrouheid nie.+
14 As ’n man sterf, kan hy weer lewe?+ Al die dae wat vir my vasgestel is,* sal ek wag,totdat my verligting kom.+
18 Want die Graf* kan u nie prys nie.+ Die dood kan u nie loof nie.+ Dié wat in die graf afgaan, kan nie hoop op u getrouheid nie.+