Psalm 55:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 In die aand, in die oggend en in die middag voel ek angstig en kreun ek,+en hy hoor my stem.+ Psalm 119:147 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 147 Ek is voor dagbreek* wakker sodat ek om hulp kan roep,+want u woorde is my hoop.*