Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ek sal dus my hand moet uitstrek en Egipte moet tref met al my buitengewone dade wat ek daarin sal doen, en daarna sal hy julle uitstuur.+

  • Deuteronomium 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Of het God al ooit probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te neem met oordele,* tekens, wonderwerke,+ oorlog,+ ’n magtige hand,+ ’n uitgestrekte arm en skrikwekkende dade,+ soos Jehovah julle God vir julle voor julle oë in Egipte gedoen het?

  • Lukas 1:51
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Met sy arm het hy magtige dade gedoen. Hy het die hoogmoediges* uitmekaargedryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel