2 Samuel 22:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Jehovah lewe! Mag my Rots+ geloof word! Laat God, die rots van my redding, verheerlik word.+ Psalm 18:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+