Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Eliʹsa het toe gebid en gesê: “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop sodat hy kan sien.”+ Jehovah het dadelik die dienaar se oë oopgemaak, en hy het gesien dat die bergstreek rondom Eliʹsa+ vol perde en strydwaens van vuur+ was.

  • Psalm 34:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat Hom vrees,+

      en hy red hulle.+

  • Matteus 18:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Sorg dat julle nie op een van hierdie kleintjies neersien nie, want ek sê vir julle dat hulle engele in die hemel altyd in die teenwoordigheid van my hemelse Vader is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel