Nahum 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis+ en wat wraak neem. Jehovah neem wraak en is gereed om aan sy woede uiting te gee.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,en hy bewaar woede vir sy vyande. Nahum 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wie kan voor sy groot woede bly staan?+ En wie kan sy gloeiende woede weerstaan?+ Sy woede sal soos vuur uitgestort word,en die rotse sal in stukke gebreek word weens hom. Maleagi 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei.
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis+ en wat wraak neem. Jehovah neem wraak en is gereed om aan sy woede uiting te gee.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,en hy bewaar woede vir sy vyande.
6 Wie kan voor sy groot woede bly staan?+ En wie kan sy gloeiende woede weerstaan?+ Sy woede sal soos vuur uitgestort word,en die rotse sal in stukke gebreek word weens hom.
4 “Want kyk, die dag kom en dit brand soos ’n oond.+ Dan sal al die vermeteles* en almal wat slegte dinge doen, soos strooi word. Die dag wat kom, sal hulle beslis verslind,” sê Jehovah van die leërmagte, “en hulle met wortel en tak uitroei.