Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Berge het gesmelt* voor die gesig van Jehovah,+

      selfs Siʹnai het gesmelt voor die gesig van Jehovah,+ Israel se God.+

  • Nahum 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Berge bewe as gevolg van hom,

      en die heuwels smelt.+

      Die aarde sal skud weens sy gesig,

      asook die land en almal wat daarin woon.+

  • Habakuk 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy het stilgestaan en die aarde geskud.+

      Met een kyk het hy nasies laat spring.+

      Die ewige berge is stukkend geslaan,

      en die eeue oue heuwels het neergebuig.+

      Die paaie van lank gelede is syne.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel