Jesaja 37:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En hulle het hulle gode in die vuur gegooi,+ want hulle was nie gode nie. Hulle was die werk van mensehande+ – hout en klip. Dit is waarom hulle hulle kon vernietig.
19 En hulle het hulle gode in die vuur gegooi,+ want hulle was nie gode nie. Hulle was die werk van mensehande+ – hout en klip. Dit is waarom hulle hulle kon vernietig.