Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 112:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Vir dié wat reg lewe, skyn hy soos ’n lig in die duisternis.+

      ח [Get]

      Hy is vol medelye* en genade,+ en hy is regverdig.

  • Spreuke 4:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Maar die pad van die regverdiges is soos die helder oggendlig

      wat al hoe helderder word totdat dit heeltemal dag is.+

  • Jesaja 30:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En die lig van die volmaan sal soos die lig van die son word, en die lig van die son sal sewe keer sterker word,+ soos die lig van sewe dae, op die dag wanneer Jehovah die wond* van sy volk+ verbind en die ernstige besering genees wat veroorsaak is deur die hou wat hy hulle gegee het.+

  • Miga 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Ek sal die woede van Jehovah verduur

      – want ek het teen hom gesondig+ –

      totdat hy my regsaak verdedig en vir my geregtigheid bring.

      Hy sal my na die lig bring.

      Ek sal sy regverdigheid sien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel