Psalm 139:17, 18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hoe kosbaar is u gedagtes dus vir my!+ O God, hoe groot is die volle getal daarvan!+ 18 As ek hulle probeer tel, is hulle meer as die sandkorrels.+ Wanneer ek wakker word, is ek nog steeds by u.*+
17 Hoe kosbaar is u gedagtes dus vir my!+ O God, hoe groot is die volle getal daarvan!+ 18 As ek hulle probeer tel, is hulle meer as die sandkorrels.+ Wanneer ek wakker word, is ek nog steeds by u.*+