Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 14:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ag, as u my maar in die Graf* wou wegsteek+

      en my daar wou hou totdat u nie meer kwaad is nie.

      As u maar vir my ’n tyd wou vasstel en aan my wou dink!+

      14 As ’n man sterf, kan hy weer lewe?+

      Al die dae wat vir my vasgestel is,* sal ek wag,

      totdat my verligting kom.+

  • Handelinge 13:34-37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En hy het die volgende gesê oor die feit dat Hy hom uit die dood opgewek het en hom ’n liggaam gegee het wat nooit sal ontbind nie: ‘Ek sal aan julle die seëninge gee wat ek weens my lojale liefde aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.’+ 35 Daarom sê dit ook in ’n ander psalm: ‘U sal nie toelaat dat u lojale kneg ontbind nie.’+ 36 Maar Dawid het God gedurende sy leeftyd gedien.* Hy het gesterf,* is by sy voorvaders neergelê, en sy liggaam het wel ontbind.+ 37 Aan die ander kant het die een wat deur God opgewek is, nie ontbind nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel