Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Want Jehovah se volk is sy deel,+

      Jakob is sy erfdeel.+

      10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+

      en in ’n leë, huilende woestyn.+

      Hy het hom met sy beskerming omring, vir hom gesorg+

      en hom bewaar soos die appel van sy oog.+

  • Sagaria 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Nadat Jehovah van die leërmagte verheerlik was, het hy my na die nasies gestuur deur wie julle onderdruk* is,+ en dít is wat hy sê: ‘Wie aan julle raak, raak aan my oogappel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel