Esra 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+ Daniël 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ons het gesondig en gedoen wat verkeerd is en het goddeloos opgetree en in opstand gekom.+ Ons het nie by u gebooie en u oordele gebly nie.
6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+
5 Ons het gesondig en gedoen wat verkeerd is en het goddeloos opgetree en in opstand gekom.+ Ons het nie by u gebooie en u oordele gebly nie.