Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 En hulle het aangehou om die Israeliete negatiewe dinge te vertel+ oor die land wat hulle verken het. Hulle het gesê: “Die land wat ons gaan verken het, is ’n land wat sy inwoners verslind, en al die mense wat ons daarin gesien het, is manne wat buitengewoon groot is.+

  • Deuteronomium 8:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want Jehovah julle God bring julle in ’n goeie land,+ ’n land van waterstrome en fonteine* wat in die valleivlaktes en in die bergstreke vloei, 8 ’n land van koring en gars, van wingerdstokke, vyebome en granate,+ ’n land van olyfolie en heuning,+ 9 ’n land waar kos nie skaars sal wees nie en waar julle niks sal kortkom nie, ’n land waar die klippe yster bevat en waar julle koper uit die berge sal myn.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel