2 Kronieke 9:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 want die koning se skepe het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar, en die Tarsis-skepe het elke drie jaar teruggekeer, gelaai met goud en silwer, ivoor,+ ape en poue. Esegiël 27:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die ervare* en vaardige manne van Gebal+ het jou nate waterdig gemaak.+ Al die skepe van die see en hulle seemanne het na jou toe gekom om handel te dryf.
21 want die koning se skepe het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar, en die Tarsis-skepe het elke drie jaar teruggekeer, gelaai met goud en silwer, ivoor,+ ape en poue.
9 Die ervare* en vaardige manne van Gebal+ het jou nate waterdig gemaak.+ Al die skepe van die see en hulle seemanne het na jou toe gekom om handel te dryf.