Psalm 55:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste put laat afgaan.+ Daardie bloedskuldige en bedrieglike mense sal nie die helfte van hulle dae uitleef nie.+ Maar wat my betref, ek sal op u vertrou. Matteus 27:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het hy die silwerstukke in die tempel gegooi en weggegaan. Daarna het hy homself gaan ophang.+
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste put laat afgaan.+ Daardie bloedskuldige en bedrieglike mense sal nie die helfte van hulle dae uitleef nie.+ Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.