Psalm 68:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Sing vir God, sing liedere* om sy naam te loof.+ Sing vir die Een wat deur die woestynvlaktes* ry. Jah* is sy naam!+ Wees vreugdevol voor hom! Psalm 113:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 113 Loof Jah!* Bring lof, o knegte van Jehovah,loof die naam van Jehovah. Openbaring 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hierna het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot skare in die hemel was. Hulle het gesê: “Loof Jah!*+ Die redding en die eer en die mag behoort aan ons God,
4 Sing vir God, sing liedere* om sy naam te loof.+ Sing vir die Een wat deur die woestynvlaktes* ry. Jah* is sy naam!+ Wees vreugdevol voor hom!
19 Hierna het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot skare in die hemel was. Hulle het gesê: “Loof Jah!*+ Die redding en die eer en die mag behoort aan ons God,