Eksodus 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+ Rigters 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort.
18 Die hele berg Siʹnai het gerook, want Jehovah het in vuur daarop neergedaal.+ En die rook het soos die rook van ’n oond opgegaan, en die hele berg het geweldig geskud.+
4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort.