1 Kronieke 16:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Gee Jehovah die eer wat sy naam verdien.+Bring ’n geskenk en kom na hom toe.+Buig voor Jehovah neer* in heilige klere.*+ 30 Bewe voor hom, almal op aarde! Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.+
29 Gee Jehovah die eer wat sy naam verdien.+Bring ’n geskenk en kom na hom toe.+Buig voor Jehovah neer* in heilige klere.*+ 30 Bewe voor hom, almal op aarde! Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.+