Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Ek sal daar voor jou op die rots in Horeb staan. Jy moet die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk sal dit drink.”+ Moses het dit voor die oë van die ouermanne van Israel gedoen.

  • Numeri 20:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En Moses het sy hand opgelig en die groot rots twee keer met sy staf geslaan, en baie water het begin uitkom, en die gemeenskap van Israel en hulle vee het begin drink.+

  • Deuteronomium 8:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 moet julle nie toelaat dat julle hart trots word+ en dat dit julle van Jehovah julle God laat vergeet nie. Hy het julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei+ 15 en julle deur die groot en verskriklike wildernis+ laat gaan, met giftige slange en skerpioene en dorre grond sonder water. Hy het water uit die rots* laat vloei+

  • Psalm 107:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Hy verander die woestyn in waterpoele vol riete,

      en droë grond in waterfonteine.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel