Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 43:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Stuur u lig en u waarheid uit.+

      Laat dit my lei.+

      Laat dit my na u heilige berg en na u groot tabernakel lei.+

  • Spreuke 6:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want die gebod is ’n lamp,+

      en die wet is ’n lig,+

      en teregwysing en dissipline is die weg na die lewe.+

  • Jesaja 51:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Skenk aandag aan my, my volk,

      en luister na my, my nasie.+

      Want ek sal ’n wet laat uitgaan,+

      en ek sal sorg dat my geregtigheid ’n lig vir die volke word.+

  • Romeine 15:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Want alles wat vroeër geskryf is, is geskryf sodat ons daaruit kan leer,+ sodat ons deur ons volharding+ en deur die vertroosting uit die Skrif hoop kan hê.+

  • 2 Timoteus 3:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys, om dinge reg te stel, om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God heeltemal bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie werk.

  • 2 Petrus 1:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die profetiese woord is dus vir ons nog sekerder gemaak, en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn (totdat die dag aanbreek en die dagster+ opkom) in julle harte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel