-
Esra 7:27, 28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Mag Jehovah, die God van ons voorvaders, geloof word, wat dit in die hart van die koning gesit het om die huis van Jehovah in Jerusalem te versier!+ 28 Hy het lojale liefde aan my betoon voor die koning+ en sy raadgewers+ en al die magtige leiers van die koning. En daarom was ek vol moed,* want die hand van Jehovah my God was met my, en ek het leiers* uit Israel bymekaargemaak om saam met my te gaan.
-