Klaagliedere 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Juda het in ballingskap gegaan.+ Sy kry swaar en is ’n slavin.+ Sy moet onder die nasies woon.+ Sy vind geen rusplek nie. Al haar vervolgers het haar tydens haar rampspoed ingehaal.
3 Juda het in ballingskap gegaan.+ Sy kry swaar en is ’n slavin.+ Sy moet onder die nasies woon.+ Sy vind geen rusplek nie. Al haar vervolgers het haar tydens haar rampspoed ingehaal.