Psalm 66:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 U het toegelaat dat die sterflike mens oor ons* ry. Ons het deur vuur en deur water gekom. Toe het u ons na ’n plek van verligting gebring. Jesaja 51:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek sal dit sit in die hand van dié wat die lewe vir jou moeilik gemaak het,+dié wat vir jou gesê het: ‘Buig, sodat ons oor jou kan loop!’ Jy het jou rug soos die grond gemaak,soos ’n straat waarop hulle kan loop.”
12 U het toegelaat dat die sterflike mens oor ons* ry. Ons het deur vuur en deur water gekom. Toe het u ons na ’n plek van verligting gebring.
23 Ek sal dit sit in die hand van dié wat die lewe vir jou moeilik gemaak het,+dié wat vir jou gesê het: ‘Buig, sodat ons oor jou kan loop!’ Jy het jou rug soos die grond gemaak,soos ’n straat waarop hulle kan loop.”