Esra 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 O Jehovah, die God van Israel, u is regverdig,+ want ons het oorgebly as ’n volk tot vandag toe. Hier staan ons skuldig voor u, want dit is onmoontlik om voor u te staan as gevolg van wat ons gedoen het.”+ Nehemia 9:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+
15 O Jehovah, die God van Israel, u is regverdig,+ want ons het oorgebly as ’n volk tot vandag toe. Hier staan ons skuldig voor u, want dit is onmoontlik om voor u te staan as gevolg van wat ons gedoen het.”+
33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+