4 Hoor, o ons God, want ons word gespot, en laat hulle beledigings+ op hulle eie koppe terugkom,+ en laat hulle as gevangenes weggeneem word na ’n ander land.
15 Die muur is voltooi op die 25ste dag van Elul,* in 52 dae.
16 Toe al ons vyande dit hoor en al die nasies om ons dit sien, het hulle baie vernederd gevoel,*+ en hulle het besef dat hierdie werk met ons God se hulp gedoen is.
13 Toe Haman vir sy vrou Seres+ en vir al sy vriende vertel van alles wat met hom gebeur het, het sy wyse manne en sy vrou Seres vir hom gesê: “As Morʹdegai, voor wie jy begin val het, ’n Jood is,* sal jy niks teen hom kan doen nie. Jy sal beslis voor hom val.”
3 In daardie dag sal ek Jerusalem ’n swaar klip vir al die volke maak. Almal wat dit optel, sal vir seker ernstig beseer word.+ En al die nasies van die aarde sal teen haar bymekaarkom.+