-
1 Kronieke 23:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Die Leviete wat 20 jaar en ouer was, is toe getel, volgens Dawid se laaste instruksies.
-
-
Lukas 2:37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 en sy was nou ’n weduwee, 84 jaar oud. Sy was nooit van die tempel afwesig nie en het dag en nag heilige diens verrig deur te vas en smeekgebede te doen.
-