Psalm 28:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hoor my smekinge wanneer ek tot u om hulp roepen my hande oplig na die binneste vertrek van u heiligdom.+ Psalm 141:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Mag my gebed wees soos reukwerk+ wat voor u voorberei is,+my opgeligte hande soos die graanoffer in die aand.+
2 Hoor my smekinge wanneer ek tot u om hulp roepen my hande oplig na die binneste vertrek van u heiligdom.+
2 Mag my gebed wees soos reukwerk+ wat voor u voorberei is,+my opgeligte hande soos die graanoffer in die aand.+