Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 12:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Josua en die Israeliete het die konings aan die westekant van die Jordaanrivier verslaan, van Baäl-Gad+ af in die Liʹbanon-vallei+ tot by die berg Halak,+ wat naby Seïr+ is. Daarna het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n besitting moes kry+ 8 in die bergstreek, die Sjefeʹla, die Aʹraba, die heuwelhange, die wildernis en die Negeb,+ dit wil sê die land van die Hetiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ en dít was hulle konings:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel