Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:33-35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Daarna het hulle met die pad van Basan gegaan. En Og,+ die koning van Basan, het met sy hele leërmag uitgekom om by Edreʹï+ teen hulle te veg. 34 Jehovah het vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land in julle hand gee,+ en julle moet met hom doen net soos julle gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+ 35 Toe het hulle hom saam met sy seuns en sy hele volk verslaan. Daar was nie ’n enkele oorlewende nie,+ en hulle het sy land in besit geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel