Psalm 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 wat is die sterflike mens dat u aan hom dink,en ’n mensekind dat u vir hom sorg?+ Hebreërs 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+
6 Maar iemand het êrens getuig: “Wat is die mens dat u aan hom dink, of ’n mensekind dat u vir hom sorg?+