Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:17, 18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Hy het sy hand vanuit die hoogte uitgestrek.

      Hy het my gegryp en my uit diep waters getrek.+

      18 Hy het my van my sterk vyand gered,+

      van dié wat my haat, wat sterker was as ek.

  • Psalm 18:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hy het sy hand vanuit die hoogte uitgestrek.

      Hy het my gegryp en my uit diep waters getrek.+

      17 Hy het my van my sterk vyand gered,+

      van dié wat my haat, wat sterker was as ek.+

  • Psalm 54:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want vreemdelinge staan op teen my,

      en wrede manne wil my doodmaak.+

      Hulle het geen respek vir God nie.*+ (Sela)

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel