Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Sing vir hom ’n nuwe lied.+

      Speel met vaardigheid op die snaarinstrumente en roep uit van vreugde.

  • Psalm 40:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Toe het hy ’n nuwe lied in my mond gesit,+

      ’n loflied aan ons God.

      Baie sal met ontsag toekyk

      en op Jehovah vertrou.

  • Psalm 96:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 96 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied.+

      Sing vir Jehovah, almal op aarde!+

  • Jesaja 42:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+

      sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+

      julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,

      en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+

  • Openbaring 5:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie+ vir God gekoop,+

  • Openbaring 14:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel