Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:45, 46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard, ’n spies en ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe in die naam van Jehovah van die leërmagte,+ die God van die leërmag van Israel, wat jy uitgedaag* het.+ 46 Vandag sal Jehovah jou in my hand gee,+ en ek sal jou doodmaak en jou kop afkap. En op hierdie dag sal ek die lyke van die kamp van die Filistyne aan die voëls van die hemel en aan die wilde diere van die aarde gee. Die hele wêreld sal weet dat daar ’n God in Israel is.+

  • 2 Samuel 21:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daar was weer eens oorlog tussen die Filistyne en Israel.+ Toe het Dawid en sy knegte teen die Filistyne gaan veg, maar Dawid het baie moeg geword.

  • 2 Samuel 21:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja, het dadelik tot sy redding gekom+ en die Filistyn doodgemaak. Toe het die manne van Dawid by hom aangedring:* “U moenie meer saam met ons gaan veg nie!+ Die lamp van Israel mag nie uitgedoof word nie!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel