Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 8:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Wanneer ek u hemel sien, die werke van u vingers,

      die maan en die sterre wat u gemaak het,+

       4 wat is die sterflike mens dat u aan hom dink,

      en ’n mensekind dat u vir hom sorg?+

  • Jesaja 40:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Daar is Een wat bo die kring* van die aarde woon,+

      en die bewoners daarvan is soos sprinkane.

      Hy span die hemel oop soos fyn gaas,

      en hy sprei dit uit soos ’n tent om in te woon.+

  • Romeine 1:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel