1 Kronieke 15:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Al die Israeliete het die ark van die verbond van Jehovah met uitroepe van vreugde+ na die stad gebring, en hulle het op die horing en trompette geblaas,+ simbale geslaan en op harpe en ander snaarinstrumente gespeel.+
28 Al die Israeliete het die ark van die verbond van Jehovah met uitroepe van vreugde+ na die stad gebring, en hulle het op die horing en trompette geblaas,+ simbale geslaan en op harpe en ander snaarinstrumente gespeel.+