Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want honde omsingel my.+

      Hulle omring my soos ’n groep misdadigers.+

      Soos ’n leeu byt hulle my hande en voete.+

  • Matteus 27:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Ongeveer die negende uur het Jesus met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Eli, Eli, lama sabagtaʹni?” Dit beteken: “My God, my God, waarom het u my verlaat?”+

  • Markus 15:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En op die negende uur het Jesus met ’n harde stem uitgeroep: “Eli, Eli, lama sabagtaʹni?” Dit beteken: “My God, my God, waarom het u my verlaat?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel