-
Hebreërs 11:32-34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie. 33 Deur geloof het hulle koninkryke verslaan,+ gedoen wat reg is, beloftes verkry,+ die bekke van leeus toegestop,+ 34 die krag van vuur weerstaan,+ van die skerpte van die swaard ontsnap,+ hulle swakheid verander in krag,+ dapper geword in oorlog+ en aanvallende leërmagte laat vlug.+
-