Psalm 57:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek is omring deur leeus.+ Ek moet gaan lê tussen mense wat my wil verslind. Hulle tande is spiese en pyle,en hulle tong is ’n skerp swaard.+ 1 Petrus 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+
4 Ek is omring deur leeus.+ Ek moet gaan lê tussen mense wat my wil verslind. Hulle tande is spiese en pyle,en hulle tong is ’n skerp swaard.+
8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+