Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Vrees Jehovah, al sy heiliges,

      want dié wat hom vrees, kom niks kort nie.+

  • Psalm 84:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+

      Hy gee sy goedkeuring en eer.

      Jehovah sal niks goeds terughou

      van dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+

  • Matteus 6:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+

  • Filippense 4:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus.

  • Hebreërs 13:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel