Psalm 119:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 O Jehovah, leer my+ die weg van u wetsvoorskrifte,dan sal ek dit tot die einde toe volg.+ Jesaja 30:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hoewel Jehovah vir julle rampspoed as voedsel en onderdrukking as water sal gee,+ sal jou Groot Onderrigter hom nie langer verberg nie, en jy sal jou Groot Onderrigter+ met jou eie oë sien. Miga 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En baie nasies sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovahen na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.” Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.
20 Hoewel Jehovah vir julle rampspoed as voedsel en onderdrukking as water sal gee,+ sal jou Groot Onderrigter hom nie langer verberg nie, en jy sal jou Groot Onderrigter+ met jou eie oë sien.
2 En baie nasies sal gaan en sê: “Kom, laat ons opgaan na die berg van Jehovahen na die huis van die God van Jakob.+ Hy sal ons sy weë leer,en ons sal dit volg.” Want die wet* sal uit Sion kom,en die woord van Jehovah uit Jerusalem.