Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy het gesê: “Luister, koning Joʹsafat en inwoners van Juda en Jerusalem! Dít is wat Jehovah vir julle sê: ‘Moenie vrees nie en moenie bang wees vir hierdie groot leërmag nie, want die geveg is nie julle s’n nie, maar God s’n.+

  • 2 Kronieke 32:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Wees moedig en sterk. Moenie vrees nie en moenie bang wees vir die koning van Assiʹrië+ en sy groot leërmag nie, want daar is meer by ons as by hom.+

  • Psalm 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek is nie bang vir die tienduisende

      wat my van alle kante af omsingel nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel