Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Maar ek is ’n wurm en nie ’n man nie,

      iemand wat deur mense bespot word* en op wie die volk neersien.+

  • Psalm 42:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 My vyande spot my met moorddadige vyandigheid.*

      Die hele dag lank spot hulle my en sê hulle: “Waar is jou God?”+

  • Psalm 102:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die hele dag lank tart my vyande my uit.+

      Dié wat my spot,* gebruik my naam as ’n vloekwoord.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel